|
2009 FREE STATE SHOW
[
Return to show
list
]
Beoordelaar: Francois Potgieter
Die
Vrystaat Holstein Kampioenskappe het tydens die Bloemskou in
Bloemfontein plaasgevind. Dankie aan al die organiseerders,
vertoners en borge wat van die geleentheid ʼn sukses gemaak het.
12 Verskillende vertoners het deel
geneem, telers van die Oos-Kaap, Natal, asook Gauteng was
teenwoordig.
Lys van Vertoners:
●
Mnr & Mev DJ du T le Roux
●
JPJ Olivier
●
N. Olivier
●
Econocom 209cc
●
KD Lang
●
CJ Roberts
●
Elkabot Holsteins
●
Lieb Nel Family Trust
●
MA du Toit
●
R Redelinghuys Jnr
●
HJ de Kock
●
LMJC
Geluk aan julle as telers, die Vrystaatspan werk goed saam en het
top diere waarop hulle duidelik baie trots is.
Die trotse wenners is soos volg:
●
Kampioen Vers: Hotshot Advent
Brandie 7015 - ET
●
Res Kamp Vers: Hotshot Nicky 7011
- ET
●
Kamp Jong Koei: Hotshot Goldwyn
Gorgeous 6006
●
Res Kamp Jong Koei: Electie 211
Durham Kamina
●
Kamp Snr Koei: Hotspot Luna Lienie
5035 - ET
●
Res Kamp Snr Koei: Shelglen Lucky
Oval Inquirer - ET
●
Kamp Ou Koei: Hotspot Luna Lienie
5035 - ET
●
Res Kamp Ou Koei: Hotshot Goldwyn
Gorgeous 6006 |