|
2009 OOS-KAAP KUDDEKOMPETISIE
[
Return to show
list
]
Bulle se nageslag wat groot
indruk gemaak het is:
●
Wenner by Eerste laktasies, die
bul Dante by Andrew Masterson.
●
Tweede was die Lucky Strikes by Steven Mains - Sheard
●
Derde was nog 'n string Lucky
Strikes by die Bakkes Boerdery.
Individuele vaars wie se
nageslag uitgestaan het was:
●
Beste Senior koei - van Rensburg
boerdery – Demory dogter – bul geteelde koei uit die Della familie.
●
Tweede was 'n Wade koei by Andrew
Masterson.
●
Derde was 'n Sinatra koei by die
Puttergills
●
Beste Junior koei was L Heros by
Andrew Masterson
●
Tweede beste junior koeie was 'n
ITO by Steven Mains – Sheard
●
Derde Junior koei was 'n Damion by
die Puttergills
●
Die Junior koei met die beste uier
op die toer was 'n L Heros by Andrew Masterson.
●
Die beste senior uier was 'n 6de
laktasie ZACK koei by die Bakkers boerdery. |