Ooskaap Kuddekompetisie Results 2009
Bulle se nageslag wat groot indruk gemaak het is:
Wenner by Eerste laktasies, die bul Dante by Andrew Masterson.
Tweede was die Lucky Strikes by Steven Mains – Sheard
Derde was nog 'n string Lucky Strikes by die Bakkes Boerdery.
Individuele vaars wie se nageslag uitgestaan het was:
Beste Senior koei – van Rensburg boerdery – Demory dogter – bul geteelde koei uit die Della familie.
Tweede was 'n Wade koei by Andrew Masterson.
Derde was 'n Sinatra koei by die Puttergills
Beste Junior koei was L Heros by Andrew Masterson
Tweede beste junior koeie was 'n ITO by Steven Mains – Sheard
Derde Junior koei was 'n Damion by die Puttergills
Die Junior koei met die beste uier op die toer was 'n L Heros by Andrew Masterson.
Die beste senior uier was 'n 6de laktasie ZACK koei by die Bakkers boerdery.
