|
►
Champion Junior Cow
/ Kampioen Junior Koei:
CROSSWAY 08.27; (Sire: Gillette Final Cut-ET – 2011611502);
Crossway Farms, Thornhill.
►
Reserve Junior Champion / Reserwe Junior Kampioen:
PUTTERGILL GOLDWYN DUCHESS 923; (Sire: Braedale Goldwyn –
2011227408);
CS Puttergill, Thornhill.
►
Junior Udder Champion / Junior Uier Kampioen:
DE GRENDEL JUNICE; (Sire: Henkeseen Hyatt-ET – 2011798085);
David Graaff (Bart), Panorama.
►
Champion Heifer and Interbreed Heifer Champion / Kampioen Vers
en Interras Vers Kampioen:
DRIE SUSTERS 10237; (Sire: Go-Farm Allen Scooby-Duu ET –
2012387680);
AM Voigt, Malmesbury.
►
Reserve Champion Heifer / Reserwe Kampioen Vers:
DASVLEI 1074; (Sire: Ceresio Sabre Editor – 2012088759);
TJ Mostert, Philadelphia
►
Senior Champion Cow, Western Cape Holstein Club Grand Champion and
Interbreed Senior Champion /
Senior Kampioen koei, Weskaapse Holstein Klub Groot Kampioen en
Interras Senior Kampioen:
ELLERSLIE 4078; (Sire: Shoremar James – 40003063);
JW Penn, Howick.
►
Reserve Senior Champion Cow, Reserve Grand Champion and Senior
Udder Champion
/
Reserwe Senior
Kampioen, Reserwe Groot Kampioen en Senior Uier Kampioen
RIEBEEK GOUSABEE 075 7020; (Sire: Veazland Marion ET – 2011281090);
NA Serdyn JNR, Riebeeck-Wes.
►
Cape Dairy Queen
ELLERSLIE 4078; (Sire: Shoremar James – 40003063);
JW Penn, Howick.

Ellerslie 4078
Vlnr: Bruce Brythwaite, kuddebestuurder en Kevin Lang van Grace
Valley in KZN, mede-eienaar van die wenkoei ontvang toekenning van
Adri Esterhuyse, Agri Spesialis by Absa Besigheidsbank.
Suiwelkoningin
‘n Prag Holstein, Ellerslie 4078 met eienaars J W Penn & Kevin
Lang van Grace Valley in KZN is die suiwelglanspersoonlikheid van
die jaar. Bykans 200 wêreldgehalte Holsteins, Ayrshires en
Jerseys van so ver as Kwa-Zulu Natal, die Suid-Kaap, die Vrystaat
en die uithoeke van die Wes-Kaap het het hul beste voetjies
voorgesit om dié gesogte titel in te palm. Ervare beoordelaars,
insluitend Scott Ruby, Paul Meade van Kwa-Zulu Natal en Niel
Jansen van Rensburg van Mpumalanga, het die groot aantal
goed-versorgde diere onder die vergrootglas beskou om te besluit
watter koei met die beste bouvorm, voete, bene, en uier spog.
Meester Suiwelboer van die Jaar
Mnr Philip Blanckenberg van Klipheuwel naby Malmesbury en ook
Voorsitter van die Melkprodusente Organisasie (MPO) in die
Wes-Kaap is ook Vrydagaand by die Kaapse Suiwel Ervaring aangewys
as die Meester Suiwelboer van die Jaar. |